Search form

Rigters 14:18

18Voor die son op die sewende dag ondergegaan het, het die mense van die stad vir Simson gesê:

“Wat is soeter as heuning,

wat is sterker as ’n leeu?”

Simson het vir hulle gesê: “Julle het die antwoord by my vrou gekry. Julle sou dit nooit self gekry het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index