Search form

Rigters 14:19

19Die Gees van die Here het vir Simson sterk gemaak. Simson het na die stad Askelon gegaan en daar het hy 30 mans doodgeslaan. Hy het hulle klere uitgetrek en die mooi oor-klere vir die mans gegee wat die antwoord van die raaisel vir hom gesê het. Hy was baie kwaad en hy het teruggegaan na sy pa se huis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index