Search form

Rigters 14:2

2Toe hy terugkom, het hy vir sy ouers vertel van haar. Hy het gesê: “Ek het in Timna ’n vrou gesien, ’n Filistynse meisie. Nou wil ek hê julle moet met haar ouers gaan praat, want ek wil met haar trou.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index