Search form

Rigters 15:1

1Later, toe die mense begin koring sny, het Simson ’n bokkie geneem en na sy vrou toe teruggegaan. Hy het vir haar pa gesê: “Ek wil na my vrou toe gaan in haar kamer.”

Maar haar pa wou hom nie laat ingaan nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index