Search form

Rigters 15:2

2Hy het gesê: “Ek het gedink jy wil haar nie meer hê nie, en ek het haar vir een van die mans gegee wat op die fees saam met jou was. Maar haar jonger suster is mooier as sy. Jy mag met haar trou.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index