Search form

Rigters 15:5

5Hy het al die fakkels aan die brand gesteek en die jakkalse in die koringlande van die Filistyne ingejaag. Alles het verbrand: die koring-gerwe, die koring op die land, die wingerde en die olyfbome.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index