Search form

Rigters 15:6

6Die Filistyne het gevra: “Wie het dit gedoen?” en die mense het gesê: “Simson, die skoonseun van die man in Timna. Hy het dit gedoen omdat sy skoonpa sy vrou gegee het vir een van die mans wat saam met hom was op die fees.”

Toe gaan die Filistyne en hulle verbrand die vrou en haar pa.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index