Search form

Rigters 16:13

13Delila het vir hom gesê: “Jy het weer vir my ’n leuen vertel en my bedrieg. Sê asseblief vir my hoe kan ’n mens jou vasbind.”

Simson sê toe vir haar: “Ek sal swak wees as jy my sewe haarlokke vas weef in die materiaal op jou weefstoel.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index