Search form

Rigters 16:14

14Sy het dit gedoen en sy het alles ook vasgesteek met ’n pen. Toe sê sy vir hom: “Simson, hier is die Filistyne!”

Hy het wakker geword en die pen, die wewerspoel en die materiaal alles van die weefstoel afgeruk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index