Search form

Rigters 16:17

17En toe vertel hy vir haar die waarheid. Hy het gesê: “Ek het nooit my hare laat afskeer nie, want ek is ’n nasireër van God vandat ek gebore is. As iemand my hare afskeer, dan sal ek nie meer sterk wees nie, ek sal soos ander mense wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index