Search form

Rigters 16:18

18Delila het toe geweet Simson het vir haar die waarheid vertel en sy het die leiers van die Filistyne laat roep. Sy het vir hulle gesê: “Julle moet kom. Hierdie maal het hy vir my die waarheid vertel.”

Die leiers van die Filistyne het na Delila toe gekom en hulle het die geld saamgebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index