Search form

Rigters 16:20

20Sy het gesê: “Simson, hier is die Filistyne!”

En toe Simson wakker word, het hy gedink: Ek sal weer loskom, soos voorheen, ek sal my losruk.

Simson het nie geweet die Here is nie meer by hom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index