Search form

Rigters 16:23

23Eendag het die leiers van die Filistyne bymekaargekom om vir hulle god Dagon ’n groot offer te bring en om fees te vier. Hulle het gesê: “Ons god het ons gehelp om ons vyand Simson te vang.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index