Search form

Rigters 16:25

25Toe die Filistyne vrolik geword het, het hulle gesê: “Roep vir Simson, ons wil vir hom lag.”

Hulle het Simson uit die tronk laat kom sodat hulle vir hom kon lag. Hulle het hom tussen die pilare laat staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index