Search form

Rigters 16:28

28Simson het tot die Here gebid en gesê: “Here, my Here, dink aan my en maak my nog hierdie een maal sterk. Ek wil die Filistyne straf omdat hulle my oë uitgesteek het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index