Search form

Rigters 16:3

3Maar Simson het in die middel van die nag opgestaan. Die twee deure van die stad se poort was gesluit, maar Simson het die deure saam met hulle rame uit die muur geruk. Hy het die deure saam met die sluitbalke op sy skouers gesit en hy het dit weggedra tot op die berg naby die stad Hebron.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index