Search form

Rigters 16:30

30Toe sê hy: “Here, laat my saam met die Filistyne sterf.”

En toe stoot Simson baie hard teen die pilare, so hard soos hy kan. Die dak van die tempel het geval op die leiers en op al die mense wat in die tempel was. Simson het gesterf, maar op daardie dag toe hy gesterf het, het hy meer mense doodgemaak as toe hy gelewe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index