Search form

Rigters 16:31

31Sy broers en sy hele familie het gekom en hulle het hom weggedra. Hulle het hom begrawe in sy pa Manoag se graf tussen die stede Sora en Estaol. Simson was 20 jaar lank ’n leier van die Israeliete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index