Search form

Rigters 16:9

9Daar het manne by haar gelê en wag in die kamer. Sy het vir Simson gesê: “Simson, hier is die Filistyne!”

Simson het die boogsnare stukkend geruk soos ’n dun garingdraad wat naby die vuur kom. Die Filistyne het nog nie geweet hoekom hy so sterk is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index