Search form

Rigters 17:10

10Toe sê Miga vir hom: “Jy moet by my bly. Jy moet vir my leer en jy moet vir my ’n priester wees. Ek sal elke jaar vir jou tien stukke silwer betaal en ek sal vir jou klere en kos gee.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index