Search form

Rigters 17:2

2Hy het vir sy ma gesê: “Ma, onthou jy daardie 1 100 stukke silwer wat iemand van jou gesteel het? Ek het gehoor toe jy daardie dief vervloek het. Daardie silwer is by my, ek het dit gevat.”

Toe sê sy ma: “Die Here sal jou seën, my seun.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index