Search form

Rigters 17:4

4Sy het 200 stukke silwer geneem van die silwer wat Miga vir haar teruggegee het, en sy het dit vir ’n silwersmid gegee. Die silwersmid het ’n beeld gemaak van die silwer. Die beeld het in Miga se huis gestaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index