Search form

Rigters 17:5

5Miga het sy eie tempel gehad. Hy het ’n skouer-kleed en beeldjies gemaak en hy het een van sy seuns gewy om sy priester te wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index