Search form

Rigters 17:7

7Maar daar was ’n jongman van die stad Betlehem in die land Juda. Hy was van ’n familie wat in Juda gewoon het en hy was ’n Leviet. Hy het eers in Betlehem gewoon. Hy was daar ’n vreemdeling,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index