Search form

Rigters 18:1

Die Dan-stam vat Miga se beeld en gaan woon in Lajis

1In daardie tyd was daar nie ’n koning in die land Israel nie. Die Dan-stam het vir hulle ’n ander plek gesoek om te woon. Hulle het dit gedoen omdat hulle nie ’n plek gekry het wat hulle eie was tussen die ander stamme van Israel nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index