Search form

Rigters 18:12

12Hulle het gegaan tot by die stad Kirjat-Jearim in die land Juda en hulle het daar hulle tente opgeslaan. Die mense noem daardie plek nou nog Dan-kamp. Dit is anderkant Kirjat-Jearim.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index