Search form

Rigters 18:14

14Die vyf mans wat gaan kyk het hoe die land by Lajis lyk, het vir hulle maats gesê: “Weet julle, in hierdie huis is ’n skouer-kleed en beeldjies en ’n beeld. Julle weet nou self wat julle moet doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index