Search form

Rigters 18:25

25Die Dan-mense het vir Miga gesê: “Jy moenie hier by ons staan en skree nie. Party van ons is mense wat gou kwaad word. Hulle sal jou en jou mense doodmaak.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index