Search form

Rigters 18:26

26Toe gaan die Dan-mense verder. Miga was bang, want hulle was meer en sterker as hy en sy mense. Hy het omgedraai en in sy huis gaan bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index