Search form

Rigters 18:27

27Die Dan-mense het Miga se beelde en sy priester saamgevat en hulle het by die stad Lajis gekom. Die mense daar het gedink niemand sal hulle aanval nie, maar die Dan-mense het hulle doodgemaak en hulle het die stad verbrand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index