Search form

Rigters 18:28

28Niemand kon die mense van Lajis help nie, want hulle was ver van Sidon en niemand het iets van hulle geweet nie. Die stad was in die vallei naby Bet-Regob. Die Dan-mense het weer ’n stad gebou en hulle het daar gaan woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index