Search form

Rigters 18:3

3Toe hulle by Miga se huis kom, het hulle die jongman, die Leviet, gehoor praat. Hulle het na hom toe gegaan en vir hom gevra: “Wie het jou hiernatoe gebring en wat doen jy hier? Hoekom is jy hier?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index