Search form

Rigters 18:30

30Die Dan-mense het die beeld daar neergesit. Die Leviet Jonatan en sy seuns was priesters vir die Dan-stam totdat vyande hulle almal weggevat het na ’n ander land. Hulle was van die nageslag van Gersom seun van Moses.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index