Search form

Rigters 18:31

31Die Dan-mense het die beeld wat Miga gemaak het, in hulle stad neergesit, en dit het altyd daar gebly toe die tempel van die Here in Silo was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index