Search form

Rigters 19:1

Die Gibea-mense doen ’n baie slegte ding

1Dit was in die tyd toe daar nog nie ’n koning in die land Israel was nie. ’n Leviet het ver in die Efraim-berge gewoon, hy was daar ’n vreemdeling. Hy het ’n byvrou geneem wat uit Betlehem in die land Juda gekom het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index