Search form

Rigters 19:10

10Maar hy wou nie weer daar slaap nie. Hy het gereedgemaak en gegaan en tot naby die stad Jebus gekom. Dit is Jerusalem. Hy het sy twee donkies by hom gehad, en sy byvrou was by hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index