Search form

Rigters 19:15

15Hulle het na Gibea gegaan om daar te slaap. Hulle het op die oop stuk grond aan die binnekant van die poort gaan sit, maar niemand het hulle genooi om by sy huis te slaap nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index