Search form

Rigters 19:23

23Die man aan wie die huis behoort, het uitgegaan na hulle toe en hy het vir hulle gesê: “Nee, vriende, julle moet asseblief niks sleg doen aan hierdie man wat in my huis gekom het nie. Moenie so ’n lelike ding doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index