Search form

Rigters 19:25

25Maar die mans wou nie na die ou man luister nie. Toe vat die Leviet sy byvrou en hy stamp haar uit op die straat. Die mans het seks gehad met haar en hulle het haar die hele nag lank seergemaak, tot die volgende oggend. Hulle het haar laat gaan toe dit begin lig word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index