Search form

Rigters 19:3

3het haar man gereedgemaak en na haar toe gegaan. Hy wou vir haar sê hy is nog lief vir haar en hy wou vra dat sy moet terugkom. Hy het twee donkies saamgeneem, en sy slaaf was by hom. Sy byvrou het hom na haar pa se huis gebring, en toe haar pa die Leviet sien, was hy baie bly en hy het vir hom gesê hy is welkom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index