Search form

Rigters 19:30

30Elkeen wat ’n stuk van haar liggaam gesien het, het gesê: “So iets het nog nooit gebeur nie, van die tyd toe die Israeliete uit Egipte gekom het tot vandag toe. Niemand het so iets gesien nie. Ons moet iets doen, ons moet ’n plan maak, ons moet praat.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index