Search form

Rigters 19:8

8Toe hy die vyfde dag vroeg die oggend gereedmaak om te gaan, sê sy byvrou se pa vir hom: “Jy moet eers eet.”

Hulle het toe tot laat die dag daar gebly, en hy en sy skoonpa het saam geëet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index