Search form

Rigters 19:9

9Daarna het hy gereedgemaak om te gaan, hy en sy byvrou en sy slaaf. Sy skoonpa het vir hom gesê: “Kyk, dit is al laat, dit is amper aand. Slaap nog vannag hier in jou tent en geniet dit, dan kan julle môre vroeg gereedmaak om terug te gaan huis toe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index