Search form

Rigters 2:12

12Hulle het opgehou om die Here te dien, die God van hulle voorvaders, die Here wat hulle uit Egipte gebring het. Hulle het ander gode gedien, gode van die volke rondom hulle. Hulle het voor daardie gode gebuig en hulle het die Here kwaad gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index