Search form

Rigters 2:14

14Die Here het baie kwaad geword. Hy het ander mense laat kom wat al die Israeliete se goed kom vat het. Hy het die Israeliete swakker laat word as al hulle vyande rondom hulle, en die Israeliete kon nie die vyande keer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index