Search form

Rigters 2:15

15Oral waar die Israeliete gegaan het, het die Here dit sleg laat gaan met hulle. Hy het hulle gewaarsku dat Hy dit sal doen, en hulle het nou baie swaar gekry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index