Search form

Rigters 2:19

19Maar wanneer daardie leier sterf, dan het hulle nog slegter dinge gedoen as hulle voorvaders. Hulle het ander gode gedien en voor die gode gebuig. Hulle het aangehou om verkeerde dinge te doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index