Search form

Rigters 2:2

2maar dan moet julle nie ’n ooreenkoms maak met die mense wat in die land woon nie, en julle moet hulle altare afbreek.

“Maar julle was nie gehoorsaam aan My nie. Julle het nie gedoen wat Ek gesê het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index