Search form

Rigters 2:20

20Die Here het baie kwaad geword vir die Israeliete. Hy het gesê: “Hierdie mense doen nie wat Ek vir hulle voorvaders gesê het nie, hulle is ongehoorsaam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index