Search form

Rigters 20:36

36Toe het die Benjamin-mense gesien hulle het die oorlog verloor. Dit is wat gebeur het: Die manne van die Israeliete het weggevlug van die Benjamin-mense, want die Israeliete het geweet wat die manne sal doen wat hulle by Gibea laat wegkruip het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index